TART Remarks

Protesting the generally accepted influence of religion on everyday life

Friday, August 18, 2006

Vol. 1 No. 2 - August 14, 2006

Die invloed van die Geloofsbestel op die Afrikaanse Pers het die afgelope week duidelik geword: George Claassen, Die Burger se wetenskapredakteur, sowel as ombudsman, en een van drie adjunk redakteurs, is summier ingelig dat hy voortaan nie meer wetenskapredakteur sal wees nie.

Ek monitor die Afrikaanse pers al sedert 2002 om berigte te identifiseer wat 'n hand op die blaas verhouding met godsdiens aandui.In hierdie uitgawe berig ek omvattend oor my bevindinge.

Die voortslepende geweld in die Midde-Ooste is beswaarlik nuuswaardig – nes die feit dat die son elke oggend opkom beswaarlik nuuswaardig is. Die verhouding tussen die Verenigde State van Amerika en die staat Israel is egter 'n ding wat my aandag hou. Ek publiseer 'n opstel hieroor wat ek reeds in Februarie 2004 geskryf het – the more things change, the more they stay the same.

Fundamentalisme gedy: Verlede week het ene dr. Bernard Ficker van Somerset-Wes 'n lesersbrief in By geskryf waarin hy beweer dat ons huidige weeklikse siklus van sewe dae die gevolg is van die sewe-daagse skeppingsweek van God.

Ek is oorweldig deur die reaksie wat ek op TART Remarks ontvang het oor die afgelope week!Baie dankie aan almal wat geskryf het, en wat gebel het. Hierdie tydskrif bestaan al lank in my agterkop en dis lekker om dit nou 'te sien".

Nathan Bond

Contents

Die Afrikaanse pers en godsdiens

The United States and Israel – a peculiar relationship

Die sewedagweek: Die gevolg van die Skepping?

The End of Faith: Religion, Terror and the Future of Reason by Sam Harris

Religion-Related Fraud Getting Worse

Another movie to rile Christians

The Scientific Method - Creationist Method cartoon

Click here to order a free copy of
Tart Remarks, Vol. 1 No. 2 – August 14, 2006

0 Comments:

Post a Comment

<< Home